Collection: Groente

Gevulde Skorsies

Ingredients

Ingredients haven't been added to this recipe yet.
You can still save it to your collection and update the ingredients anytime.
Get the App

Never Lose Track of Your Favorite Recipes.

Save, organize into collections, plan your meals, and shop the ingredients—all in one free app.

Get the Free iOS App

Directions

  1. 1) Maak roomspinasie en skep in die skorsie
  2. 2) Maak gemengde groente gaar (of veggie mix) , skep in skorsie gooi witsous en kaas oor.Paar minute onder die grill
  3. 3) Gooi roommielies in en kaas bo-oor. Paar minute onder die grill
  4. 4) Maak maalvleis gaar met uie en tamatiepaste. Skep in skorsie
  5. 5) Maak ertjies gaar, gooi bietjie vla aangemaak met bietjie melk in, kook die vla-ertjies tot dik en skep in die skorsies.
  6. 6) Maak blikkie chakalaka met mielies of chakalaka met butternut warm. Skep in skorsies.
  7. 7) Braai uie sampioene gekap tot sag in olyfolie en bietjie speserye. Skep in skorsies Maak blikkie pitmielies warm, maak dik kaasssous en meng die 2 met mekaar. Skep in skorsies
  8. 9) Kook blokkies wortels tot gaar. Gooi bietjie bruinsuiker, maizina en water by en kook tot dik en skep in skorsies in.
  9. 10) Maak gegeurde rys. Braai uie, 3 kleure peppers en sampioene – meng in by rys en vul skorsie.
  10. 11) Gekapte uie,kaas in blokkies gekap en pecan nuts gekap…voeg alles saam..skep in skorsies of butternut en bak
  11. 12) Sny net dekseltjie v d skorsie af, haal pitte met teelepel uit, vul met mengsel van : geklitste eier, gesnyde viennas, gerasperde kaas, suikermielies.aromat en swartpeper. Sit dekseltjie v skorsie terug. Vou stukkie foelie rondom skorsie (nie toemaak nie) ! Bak in lou kole saam met braaivleis vir bykos !
  12. 13) Vul met Petit/baba ertjies en plaas skootjie suurroom bo-op,

You Might Also Enjoy These Recipes:

Lemon Tiramisu With Lemon Curd
Backhaus
 
Bánh Xèo – Vietnamese pannenkoek
Lexielief
 
Crispy Rice Salad
Mickey Mantle
 
Miso Butter Grilled Corn
Mickey Mantle
 

Your Complete Recipe Organizer And Meal Planner

Discover the ultimate tool for managing your recipes, meal plans, and shopping lists

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Create Book

×

Please Sign In First

Sign In Create Account
×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×