Collection: Vinnige Etes

Kaassouflé

Ingredients

  • 1 mg droe broodkrummels of soos nodig
  • 100 g botter
  • 200 g koekmeel
  • 500 ml melk
  • 6 eiers, geskei
  • 100 g parmesaankaas,gerasper
  • 100 bloukaas
  • 5 ml sout
  • 2 ml peper
Get the App

Never Lose Track of Your Favorite Recipes.

Save, organize into collections, plan your meals, and shop the ingredients—all in one free app.

Get the Free iOS App

Directions

  1. Voorhit die oond tot 200 grade Celsius, smeer ses klein souffl'ebakkies of ramekins. Sprinkel broodkrummels in en rol die bakkies sodat krummels die boom en kante daarvan bedek.
  2. Verhit die botter en roer die meel by. Roerbraai ee minuut lank en voeg by dan die melk geleidelik by terwyl aanhoudend geroer word. Prut dree minute lank tot die sous verdik word.
  3. Verwyder van die hitte en roerdie eiergele by. Roerdan die kase by en geur met suot en peper. Klits die eierwitte tot styf en vou dit liggies by die mengsel.
  4. Plaas die bakkies in 'n waterbad. Geniet die mengsel in die bakkies en bak 10-15 minute lank tot gaar en uitgepof

You Might Also Enjoy These Recipes:

Your Complete Recipe Organizer And Meal Planner

Discover the ultimate tool for managing your recipes, meal plans, and shopping lists

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Create Book

×

Please Sign In First

Sign In Create Account
×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×