Collection: Bottel en Bêre

Nartjieheelkonfyt

Ingredients

  • Naartjies
  • 2 liter water
  • 1.25kg witsuiker
  • 25ml suurlemoensap per 1kg nartjies. (Voeg 'n addisionele 625g witsuiker en 1 liter water per 3kg nartjies by.)
Get the App

Never Lose Track of Your Favorite Recipes.

Save, organize into collections, plan your meals, and shop the ingredients—all in one free app.

Get the Free iOS App

Directions

  1. Nartjieheelkonfyt
  2. Rasper of sny die oranje buiteskil van pas ryp nartjies met gesonde, vaste skille baie dun af. (Die nartjies kan ook ongeskil gebruik word.)
  3. Weeg die nartjies af, prik dit en vryf dit met growwe sout in. Sit dit vir 30 min opsy.
  4. Giet kookwater oor die nartjies en laat afkoel. Spoel die nartjies in vars, koue water af en laat dit oornag in koue water lê.
  5. Sny 'n diep, smal kruis aan die bloeiselkant van elke nartjie in. Rol die nartjies liggies tussen die handpalms om die pitte uit te druk. Sit die nartjies in kookwater en kook dit tot die skil só sag is dat 'n vuurhoutjie maklik daardeur gesteek kan word.
  6. Dreineer die nartjies. (Halveer dit oordwars vir halwenartjiekonfyt)
  7. Kook intussen die stroop. Gebruik 2 liter water, 1.25kg witsuiker en 25ml suurlemoensap per 1kg nartjies. (Voeg 'n addisionele 625g witsuiker en 1 liter water per 3kg nartjies by.)
  8. Plaas die nartjies in die kokende stroop en kook dit matig tot vinnig tot die nartjies deurskynend en die stroop dik is. As die stroop die regte dikte het, maar die vrugte nog nie deurgekonfyt nie, kan die stroop met dun kokende stroop aangevul word.
  9. Pak die nartjies in warm, droë gesteriliseerde inmaakflesse. (Plaas die snykante na buite in die geval van halwe nartjies.) Vul die flesse met die kokende stroop en verseël dadelik.

You Might Also Enjoy These Recipes:

Your Complete Recipe Organizer And Meal Planner

Discover the ultimate tool for managing your recipes, meal plans, and shopping lists

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Create Book

×

Please Sign In First

Sign In Create Account
×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×