6 Servings
Collection: Nagereg

Outydse Souskluitjies

Ingredients

  • 500 ml koekmeel
  • 20 ml bakpoeier
  • 2,5 ml sout
  • 60 g botter
  • 2 eiers
  • 60 ml suiker
  • 125 ml melk
  • Kaneelsous
  • 250 ml suiker
  • 30 ml kaneel
  • 60 g botter
Get the App

Never Lose Track of Your Favorite Recipes.

Save, organize into collections, plan your meals, and shop the ingredients—all in one free app.

Get the Free iOS App

Directions

  1. Sif die meel, bakpoeier, en sout saam in 'n groot mengbak. Vryf die botter in die meelmengsel in tot dit soos broodkrummels lyk.
  2. Klits die eiers en suiker terwyl jy die melk geleidelik byvoeg.
  3. Gooi die eiermengsel by die meelmengsel en meng liggies.
  4. Bring 1,5 liter water in 'n groot kasteol tot kookpunt.
  5. Draai die hitte laer en skep lepels vol van die mengsel in die water. Laat vir 5 min prut of tot die kluitjies deur gaar is en boontoe dryf.
  6. Herhaal tot al die beslag gebruk is.
  7. Skep die kluitjies in 'n opskepbak.
  8. Behou die water.
  9. Vul die kastrol met 500 ml water aan.
  10. Gooi die suiker, kaneel en botter by en laat prut tot die sous effens verdik het.
  11. Gooi die warm sous oor die kluitjies en sit voor.

You Might Also Enjoy These Recipes:

Outydse Souskluitjies
Aritha
 

Your Complete Recipe Organizer And Meal Planner

Discover the ultimate tool for managing your recipes, meal plans, and shopping lists

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Create Book

×

Please Sign In First

Sign In Create Account
×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×