Collection: Bottel en Bêre

Tuisgemaakte Tamatiesous

Ingredients

  • 1½ kg tamaties grof gekap
  • 500g uie grof gekap
  • 125ml suiker
  • 45ml mosterpoeier
  • 3 knoffelhuisies fyngedruk
  • 5ml sout
  • 150ml roowynasyn
Get the App

Never Lose Track of Your Favorite Recipes.

Save, organize into collections, plan your meals, and shop the ingredients—all in one free app.

Get the Free iOS App

Directions

  1. Sit al die bestanddele in ‘n groot dikboomkastrol. Meng goed en verhit tot dit kook. Verminder die hitte en laat prut, onbedek vir 45min. Roer af en toe. Laat die sous effens afkoel en verwerk dit dan in ‘n voedselverwerker tot ‘n puree. Druk die puree deur ‘n sif en keer die gladde sous uit in ‘n skoon kastrol. Verhit weer die sous tot dit kook en haal dan die kastrol van die stoof af. Skep die sous in warm droë bottels of flesse en verseel met lugdigte deksels. Laat afkoel en bere op ‘n koel donker plek. Dit sal tot 6 maande lank hou.

You Might Also Enjoy These Recipes:

Tuisgemaakte Tamatiesous
Aritha
 

Your Complete Recipe Organizer And Meal Planner

Discover the ultimate tool for managing your recipes, meal plans, and shopping lists

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Create Book

×

Please Sign In First

Sign In Create Account
×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×