Collection: Breipatrone

Tweed Hoodie

Ingredients

  • Groote 17” (43cm) lank
  • gratis patroon vanaf Mary Maxim
Get the App

Never Lose Track of Your Favorite Recipes.

Save, organize into collections, plan your meals, and shop the ingredients—all in one free app.

Get the Free iOS App

Directions

Instruksies:

  1. Stel 139 st op
  2. Ry 1 R.K. : r1, *aw1, r1* herh van * tot end.
  3. Ry 2: aw
  4. Herhaal hierdie 2 rye nog 1 keer.
  5. Ry 5: Knoopsgat ry: rif rib to laaste 18st, drn, r2tes, gaan voort met rif steek met volg 6 ste, drn, r2res, rif rib met laaste 8 st.
  6. Ry 6: aw
  7. Ry 7: soos ry 1
  8. Herhaal die laaste 2 rye nog 1 keer.

VOLG NOU DIE MANDJIE WEEF PATROON:

  1. Ry1 (RK): r
  2. Ry 2: r4, aw3 *r5, aw3, herh van * tot laaste 4 st, r4
  3. Ry 3: aw 4, r3 *aw5, r3, herh van * tot laaste 4st, aw4
  4. Ry 4: Soos ry 2
  5. Ry 5: r
  6. Ry6: aw3 *r5, aw3, herhaal van *tot end
  7. Ry7: r3, *aw5,r3, herhaal van * tot end
  8. Ry 8: soos ry 6
  9. Herhaal die 8 rye van die patron totdat die werk 9 ¼ “ (23.5cm) vanaf die aangehegde deel , eindig met ‘n Ry8.

Werk nou kort rye om agtergedeelte te vorm soos volg:

  1. Volg ry R.K: r83, gl2ste (asof soos r2tes) na regter naald, r1, trek glipsteke oor r steek, (vmin steek) , draai.
  2. Ry1: gl1 (r1,aw1) 13 keer, r1, aw3tes, draai
  3. Ry2: gl1, r27, gl1, r1, tgso, draai
  4. Ry 3: gl1 (1,aw1) 13 keer, r1 aw2tes, draai
  5. Ry4: gl1, r27, vmin steek, draai
  6. Herhaal laaste 4 kort rye totdat daar 20 ste oor is aan elke kant van die middelste st.
  7. Einde na ‘n Ry1
  8. Volg Ry 1: gl1, r27, vmin steek, draai
  9. volg Ry 2: gl1 (r1, aw1) 13 keer, r1, aw3tes, draai
  10. Herhaal nou die laaste 2 rye totdat daar 29 ste oorbly.
  11. Heg al die st af.
  12. Om te voltooi: Werk knoppies oorkant die knoopsgate.

You Might Also Enjoy These Recipes:

Recipe: This Crispy Salmon Bowl Is An Easy Weeknight Dinner, Says Lucy Tweed Of Every Night Of The Week Fame
Katie Heathershaw
 
Tweed Hoodie
Aritha
 

Your Complete Recipe Organizer And Meal Planner

Discover the ultimate tool for managing your recipes, meal plans, and shopping lists

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Create Book

×

Please Sign In First

Sign In Create Account
×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×