Collection: Bottel en Bêre

Basil Pesto

Ingredients

  • Het die in files vir jou gekry BASIELIEKRUID PESTO (Bron: Carol Weideman & Sarie Kos)
  • Deur Amanda Struwig op 1 Maart 2015 om 08:57 NM.
  • Dit kan vir so twee weke lank in die yskas geberg word. (Maak 1 koppie)
  • 60 g vars basiliekruidblare
  • 40 g amandels of dennepitte
  • 2 huisies knoffel, gekap
  • 50 g pecorino- of parmesaankaas, fyngerasper
  • 200 ml olyfoliesout, na smaak
  • METODE:
  • Plaas basiliekruid, neute, knoffel en kaas in ʼn voedselverwerker en verwerk tot fyn.
  • Voeg olyfolie geleidelik by terwyl die voedselverwerker op ʼn stadige spoed draai.
  • Voeg sout na smaak by.
  • Skep mengsel in ‘n gesteriliseerde houer en berg in yskas
  • Bron: Carol Weideman van die Institute of Culinary Arts
  • Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
  • BASILIE PESTO
  • 100 g parmesaankaas, fyngerasper
  • 1 x 80 g-sakkie basiliekruid
  • 1 x 100 g-pakkie dennepitte
  • olyfolie van goeie gehalte
  • sout en varsgemaalde swartpeper
  • METODE:
  • Plaas kaas, basilie en dennepitte in voedselverwerker.
  • Meng op hoë spoed.
  • Gooi terwyl menger loop olyfolie in ’n dun straaltjie by tot dit ’n lekker dik, growwe pesto vorm.
  • Jy kan meer olie bygooi vir ’n dunner sous.
  • Geur goed met sout en peper.
  • Sit voor of hou vir sowat 1 week in ’n glasfles in jou yskas.
  • Bron: Sarie Kos
  • Plasing: Henriette Wessels
Get the App

Never Lose Track of Your Favorite Recipes.

Save, organize into collections, plan your meals, and shop the ingredients—all in one free app.

Get the Free iOS App

Directions

You Might Also Enjoy These Recipes:

Angel Food Cake With Strawberry-Basil Compote And Lemon Whipped Cream
Mickey Mantle
 
Grilled Vegetables & Lemon Basil Vinaigrette With Creamy Burrata
Mickey Mantle
 
Thai Basil Beef
Emily Brossard
 
Arugula Pesto
Trent Cox
 

Your Complete Recipe Organizer And Meal Planner

Discover the ultimate tool for managing your recipes, meal plans, and shopping lists

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Create Book

×

Please Sign In First

Sign In Create Account
×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×