Spinasie-en-spekrolletjies

Ingredients

  • Spinasie-en-spekrolletjies
  • Genoeg vir: 4
  • Bereidingstyd: 20 minute
  • Gaarmaaktyd: 20 minute
  • Oondtemperatuur: 200 °C
  • • 600 g spinasie
  • • 250 g strepiespek, gekap
  • • 1 middelslag-ui, fyn opgekap
  • • 125 g growwe maaskaas
  • • 125 g feta
  • • 60 ml gekapte vars pietersielie
  • • 3 groot eiers
  • • 2 rolle skilferdeeg
  • • slaai en tamatiesous om voor te sit
Get the App

Never Lose Track of Your Favorite Recipes.

Save, organize into collections, plan your meals, and shop the ingredients—all in one free app.

Get the Free iOS App

Directions

  1. 1 Kook die spinasie vir twee minute tot verlep. Dreineer goed en druk die orige water uit. Sny die spinasie op en sit in ’n bak.
  2. 2 Braai die spek tot net gaar. Skep uit, maar los die vet in die pan. Voeg die ui by en soteer tot sag. Roer die ui by die spek. Voeg die twee soorte kaas en pietersielie by. Klop twee eiers en roer by die mengsel. Geur na smaak.
  3. 3 Rol die deeg uit en sny elke rol in drie reghoeke. Skep vulsel in die middel van elke reghoek af. Klop die orige eier en verf om die kante van die deeg. Vou die deeg oor die vulsel om ’n rolletjie te vorm en druk vas om te seël. Pak op gesmeerde bakplate en verf eier bo-oor. bak in die verhitte oond vir 20 minute of tot goudbruin. Sit voor met slaai en tamatiesous.

You Might Also Enjoy These Recipes:

Quesadillas met gehakt, bonen en kaas
Lexielief
 
Plaattaart met aubergine, feta en ricotta
Lexielief
 
Volkorenwraps met honing-mosterdkip en spinazie
Lexielief
 
Plaattaart met courgette en ricotta
Lexielief
 

Your Complete Recipe Organizer And Meal Planner

Discover the ultimate tool for managing your recipes, meal plans, and shopping lists

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Create Book

×

Please Sign In First

Sign In Create Account
×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×

Please Sign In First

Sign In Create Account
× ×